16 Desember

Spoegwolf Aand Vertoning

Spoegwolf Aand Vertoning

NB: Please note that this show has been planned as a standing show. Currently, all ground floor tickets are seated – if regulations change and it is allowed all ground floor tickets will be standing. Gallery seats remain seated, as always.

In Februarie 2020 stel Spoegwolf hulle vyfde album vry met die titel ‘See’. Na ‘n jaar se intensiewe werk is dit die beste album nog. Dis donker, dis funny, dis mal, dis lig, dis groot – dis ‘n ondier. Waar Koma gegaan het oor pyn, gaan hierdie album oor regop staan soos ‘n ligtoring – al kom die golwe dag na dag, jaar na jaar, mens na mens.

Spoegwolf is die eerste Afrikaanse kunstenaar of orkes wat die eerste plek op Apple Music bereik het!

SPOEGWOLF IS

Chris von Wielligh – Kitaar, Klavier
Moskou du Toit – Dromme, Stem, Braai
Danie du Toit – Stem, Kitaar
Albert van der Merwe – Baskitaar, Stem, Rap

FACEBOOK

WEBSITE