Saterdag, 3 November

Rocco de Villiers - Kortbroek, Langkouse

Rocco de Villiers - Kortbroek, Langkouse – Saterdag, 3 November _Website

Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf sy splinternuwe album KORTBROEK, LANGKOUSE. Die show sluit al die “usual suspects” asook treffers vanaf die nuwe CD in insluitend: WAT OM TE DRA AGTER OP ’N BAKKIE, REëN KAN JY NIE KOOP NIE, BLOM, KORTBROEK, LANGKOUSE en natuurlik LIEWE HEMEL, LIEWE AARDE.

Rocco de Villiers sal op Saterdag, 3 November op ReedValley se verhoog wees. Kaartjies is aanlyn beskikbaar teen R150 per persoon. Deure maak 18:30 en die vertoning sal om 20:00 begin.