31 Oktober

Pieter Smith

Pieter Smith Final

*Buitelug Vertoning*

Deure oop om 12h00 | Vertoning begin om 14h00

Wie is lus vir ‘n stukkie van der Merwe? Pieter Smith die welbekende Afrikaanse sanger en kitaarspeler is die Oktober te siene by Die Boma, ReedValley langoed se funksielokaal in die inheemse bos. Kom kuier saam en geniet ‘n dag propvol musiek, kos, en wyn.