1 October 2020

Jakkie Louw at ReedValley

Jakkie_Louw_ReedValley

Jakkie Louw is ‘n dubbel Sama genomineerde Afrikaanse sanger wat vanjaar 22 jaar in die musiekbedryf vier. Liedjies soos Drie Pikkewyne en Een miljoen woorde het het om vinnig bekend gemaak reg oor Suid Afrika.

Jakkie het ook die legendariese lied Voshaarnooi gesing saam met Kevin Leo in die tydlose film Liefling.

Kry jou glas rooiwyn reg, steek aan die vure!! Jakkie Louw se Afrikaanse konsert is gekenmerk deur pragtige akoestiese hartsmusiek gekombineer met ‘n goeie mengsel van klassieje Afrikaanse komedie in die hart van kultuur. As jy van die liedjie hou skreeu Jakkie Louw.