Outside Show - Saturday, 12 June

Francois van Coke

Francois van Coke (2)

Francois se treffende akoestiese vertonings is baie spesiaal en hou sy gehore vasgenael. Hy en sy kitaarspelers, Jedd Kossew en Richard Onraet, voer ‘n versameling liedjies op vanaf sy solo albums insluitend, “Dagdrome in suburbia”, Van Coke Kartel, en Fokofpolisiekar treffers, asook ‘n “cover” of twee van Francois se gunsteling liedjies.