28 Maart

Elvis Blue

Elvis Blue

Afrikaans

Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy vele gehore landswyd. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg. ‘n Aand saam met Elvis Blue is altyd gevul met treffers wat die hart snare roer, die hande laat klap en die hart weer laat droom.

English

Phenomenal musician and songwriter, Businessman, Sport fanatic, call him what you wish! Elvis Blue with his unique blend of charisma and authenticity will equip an audience to dream again. With an average of 133 live performances a year, 3 platinum and 2 gold selling albums and a long list of top 10 radio hits, Elvis Blue is reckoned to be one of the most successful artists in South Africa, a rare breed. He straddles both English and Afrikaans Music Genres with ease and relevance. Elvis’s shows are known for not only the perfect blend of well-known original hits and new music, but also for his comical and often whimsical story telling that sweeps audiences along in a journey that is both personal and entertaining.