Vrydag, 15 Desember

Radio Kalahari Orkes by ReedValley

Met Ian Roberts as orkesleier het die Radio Kalahari Orkes al regoor die hele Suid-Afrika asook in Namibië en Nederland getoer en op Vrydag, 15 Desember is hulle op die ReedValley-verhoog! Kaartjies kos R150 en is beskikbaar aanlyn. Die deure open om 18:30 en die vertoning sal 20:00 begin.

RKO se musiek strek van ’n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem en enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede.

Op akoestiese toerusting wat amper so oud is as hul leuse, speel die klank se geluid uiteen; viool, ou kitare, pedaalstaal, dobro, mondfluitjies, bass en gazoos.

RKO is op 20 April 2017 vereer met ‘n FAK – Prestige-toekenning vir die uitstekende bevordering van Suid-Afrikaanse volksmusiek.

BESPREEK NOU

You might also be interested in